Step into an infinite world of stories
Lyric & Poetry
Elisabeth Eybers in de `Verantwoording over de uitgave van Versamelde gedigte:
`Hierdie versamelbundel bevat die gedigte wat ek tussen my sewentiende en drie-en-tagtigste jaar geskrywe het, met die volgende uitsonderings: veertig van die ses-en-veertig verse uit my eerste bundel wat in 1936 verskyn het en uiteraard uit onervare jeugwerk bestaan, n stuk of tien gedigte uit die drie daaropvolgende bundels, asook één vers uit die werk wat ontstaan het ná my landverhuising in 1961. Die afgekeurde verse lyk my by nader insien op namaak of maakwerk, in die laasgenoemde geval wél eg maar indiskreet.
© 2013 Querido (Ebook): 9789021448657
Release date
Ebook: September 26, 2013
Tags
Listen and read without limits
800 000+ stories in 40 languages
Kids Mode (child-safe environment)
Cancel anytime
Listen and read as much as you want
1 account
Unlimited Access
Offline Mode
Kids Mode
Cancel anytime
English
International