Dryfsand
- ผู้แต่ง
- สำนักพิมพ์
- ภาษา
- ภาษาดัตช์
- รูปแบบ
Trefpunt
Die oorgeblewe tyd is, vreemd genoeg,
noudat dit wegsink, ruimer dan tevore.
Vorsend en vriendelik en onseker kyk
jou oë my aan. Ek wil n uitleg gee
maar weet daar is vir ons geval geen woorde
en gun my oë n millimeter tyd
om ter beaming van onsekerheid
die soeklig van jou oë nie te ontwyk.
Dan glip ons terug in eie versonkenheid,
voorlopig te ondiep om ver te sak
van die gemeenskaplike peillose oppervlak.
© 2013 Querido (อีบุ๊ก): 9789021448541
วันเปิดตัว
อีบุ๊ก: 5 กรกฎาคม 2556
หนังสือที่คล้ายกับ Dryfsand
- Rymdwang Elisabeth Eybers
- Bestand Elisabeth Eybers
- Valreep stirrup cup Elisabeth Eybers
- Respyt Elisabeth Eybers
- Einder Elisabeth Eybers
- Onderdak: gedigte, november 1962-junie 1967 Elisabeth Eybers
- Verzameld werk deel II M. Gijsen
- De Diaspora Marnix Gijsen
- Verbruikersverse, consumer's verse Elisabeth Eybers
- Nuweling Elisabeth Eybers
- Winter-surplus Elisabeth Eybers
- Tydverdryf Pastime Elisabeth Eybers
- Alles in het klein Eriek Verpale
- Oudenier haakt in Joost Zwagerman
- De ontbijtzaal F.B. Hotz
- De zaken van Bernard Joost Zwagerman
- Onvergetelijke toegewijde trouweloze tijd: gedichten Robert Anker
- Atomic Habits เพราะชีวิตดีได้กว่าที่เป็น James Clear (เจมส์ เคลียร์)
- Harry Potter and the Philosopher's Stone J.K. Rowling
- พ่อรวยสอนลูก : Rich Dad Poor Dad Robert T. Kiyosaki
- เพราะเราคู่กัน 1 JittiRain
- Real Alpha 1 Chiffon_cake
- ความฉลาดทางการเงิน (Money Literacy) จักรพงษ์ เมษพันธุ์
- สิ่งสำคัญของชีวิต นิ้วกลม
- Fourth Wing Rebecca Yarros
- แอนิมอล ฟาร์ม จอร์จ ออร์เวลล์
- ราโชมอน และเรื่องสั้นอื่นๆ Ryunosuke Akutagawa
- The Magic Rhonda Byrne
- กลยุทธ์ ยุทธวิธี ผู้นำแบบซุนวู ซุนวู
- เชอร์ล็อก โฮล์มส์ : หุบเขาขวัญผวา เซอร์ อาร์เธอร์ โคนัน ดอยล์
- ไพรมหากาฬ เล่ม 1 พนมเทียน
- Sapiens: A Brief History of Humankind Yuval Noah Harari
ทุกที่ ทุกเวลากับ Storytel:
กว่า 500 000 รายการ
Kids Mode (เนื้อหาที่ปลอดภัยสำหรับเด็ก)
ดาวน์โหลดหนังสือสำหรับการเข้าถึงแบบออฟไลน์
ยกเลิกได้ตลอดเวลา
