שירה ודרמה
Trefpunt
Die oorgeblewe tyd is, vreemd genoeg,
noudat dit wegsink, ruimer dan tevore.
Vorsend en vriendelik en onseker kyk
jou oë my aan. Ek wil n uitleg gee
maar weet daar is vir ons geval geen woorde
en gun my oë n millimeter tyd
om ter beaming van onsekerheid
die soeklig van jou oë nie te ontwyk.
Dan glip ons terug in eie versonkenheid,
voorlopig te ondiep om ver te sak
van die gemeenskaplike peillose oppervlak.
© 2013 Querido (ספר דיגיטלי): 9789021448541
תאריך פרסום
ספר דיגיטלי: 5 ביולי 2013
מאות אלפי ספרים
מצב ילדים (תוכן שמתאים לקטנטנים)
הורדת ספרים לקריאה והאזנה בלי אינטרנט
אפשר לבטל בכל עת